Abstract:
Teoloog en digter beliggaam twee
siele in één bors. Dit lei tot die spanning
tussen kerk en kultuur. As teoloog
is die digter verbind aan die kerk,
maar ook aan die wêreld. Die spannende
vraag is: hoe, indien wel, word hierdie verhouding
in stand gehou?