Die Invloed van die vader se afsterwe op die onafhanklikheidstrewe van die seun in puberteit

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

University of Pretoria

Abstract

Hierdie ondcrsoek is daarop gerig om die invloed van die vader se afsterwe op die onaflianklikheidstrewe_van die setm in puberteit te bepaal. Ten einde 'n beeld te vorm van wat so 'n seun ontbeer, is daar 'n oorsig gegee met betrekking tot die rol wat die vader speel in die ontwikkeling van sy seun. Iri die ondersoek is vier seuns wie tans in hul puberteitsfase is, wie se vaders reeds 'n geruime tyd oorlede is, psigodiagnosties gcevaluccr. Daar is bevind t.lat hie1·die seuns as gevolg van 'n gebrek aan sekuriitit, probler.11e daarrnee ondervind om van die moeder te dist2.nsieer. Hulle offer die bevrediging van hul cie behoeftes aan onafhanklikheid en kontak n1et die portuurgroep op, indien dit nie· hul n1oeders se goedkeuring wegdra nie. Indicn 'n plaasvervnngende model as bykon1ende bron van sekuriteit cHen, funksioneer hierdie seun s mak= liker op on~fha.nklikc wyse.

Description

Dissertation (MA)--University of Pretoria, 1978.

Keywords

Onaflianklikheidstrewe, Vader, Afsterwe, Seun, Moeder, UCTD

Sustainable Development Goals

Citation

Coetzee, JEM 1978, Die invloed van die vader se afsterwe op die onafhanklikheidstrewe van die seun in puberteit, MA dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/41947>