Gesins- en familiegedigte In die poësie van T.T. Cloete
Loading...
Date
Authors
Marais, Renee
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Ensovoort Society
Abstract
Die Afrikaanse poësie beskik oor 'n ruim kwota gedigte deur verskeie
digters sedert die tyd van Totius wat oor familie- en/of
gesinslede van die digter handel. Hierdie onderwerp het egter tot
en met die voltooiing van mev. A.E. Samuel (die digteres Antjie
Krog} se verhandeling Familie.figure in die poesie van D.]. Opperman
(1982) weinig aandag geniet.
Description
Keywords
Familiegedigte, Afrikaanse poësie, Afrikaanse digters, Gesinsgedigte
Sustainable Development Goals
Citation
Marais, R 1984, 'Gesins- en familiegedigte In die poësie van T.T. Cloete', Ensovoort, vol. 4, no. 1, pp. 12-16.