Poësiekroniek I

Please be advised that the site will be down for maintenance on Sunday, September 1, 2024, from 08:00 to 18:00, and again on Monday, September 2, 2024, from 08:00 to 09:00. We apologize for any inconvenience this may cause.

Show simple item record

dc.contributor.author Marais, Renee
dc.date.accessioned 2014-08-06T11:43:07Z
dc.date.available 2014-08-06T11:43:07Z
dc.date.issued 1984-12
dc.description.abstract Gedurende 1984 het daar altesaam agt debuutbundels (waarvan een 'n versamelbundel is) by vier uitgewers verskyn: Vuurtent in die sneeu (Jan de Bruyn), Interne weerstand (Carl Mischke), Skerf (Petra van Blerk) en Vuurwerke (Pieter van der Lugt) by Human & Rousseau: Geloofsbelydenis van 'n kluisenaar (Clinton V. du Plessis) en Vlugskrif (Johan Myburg) by Perskor; .Neoplasma (Daleen Struwig) by P.J. de \'illiers; en die versamelbundel Visier (saamgestel deur Charles Fryer en Petra Muller, met gedigte deur Carol Clark, Robin Hawkins, Georges Lory, Anlen Marais, Tim Pretorius, Donald W. Riekert, Rosa Smit en Wium van Zyl) by Tafelberg. Die bundels word vervolgens alfabeties volgens die digters se vanne bespreek en aangesien die poësie van Johann de Lange in hierdie nommer in oenskou geneem word, word 'n bespreking van sy tweede digbundel, Waterwoesryn (Human & Rousseau), ook hier opgeneem. en_US
dc.description.librarian am2014 en_US
dc.identifier.citation Marais, R 1984, 'Poësiekroniek I', Ensovoort, vol. 4, no. 2, pp. 10-13. en_US
dc.identifier.issn 0257-2036
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/41102
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher Ensovoort Society en_US
dc.rights Ensovoort Society en_US
dc.subject Afrikaanse poësie en_US
dc.title Poësiekroniek I en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record