Unfairness of price and the doctrine of laesio enormis in consumer sales

Show simple item record

dc.contributor.author Barnard, Jacolien
dc.date.accessioned 2014-07-21T12:08:18Z
dc.date.available 2014-07-21T12:08:18Z
dc.date.issued 2013
dc.description.abstract Die Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008 (WVB) verskaf in Deel G aan die verbruiker die fundamentele verbruikersreg op billike, regverdige en redelike bedinge en voorwaardes. Artikel 48 wat deel vorm van hierdie fundamentele verbruikersreg verbied onbillike, onredelike of onregverdige kontraksbedinge. Weens die bewoording van artikel 48(1)(a)(i) ontstaan die vraag of die geabandonneerde leerstuk van laesio enormis deur die WVB teruggebring word in geval van verkope tussen verskaffers en verbruikers. Die historiese ontwikkeling van die leerstuk asook die gemeenregtelike posisie word ondersoek. Die bepalings en bewoording van artikel 48(1) word krities geanaliseer en bespreek. In soektog na riglyne ter bepaling van billike koopprys word daar ook na die Wet op Mededinging 89 van 1998 gekyk. Daar word as deel van die gevolgtrekking aangevoer dat dit onprakties en onredelik sous wees om die leerstuk van laesio enormis op die koopprys van koopkontrakte met verbruikers toe te pas of af te dwing. en_US
dc.description.librarian am2014 en_US
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_US
dc.identifier.citation Barnard, J 2013, 'Unfairness of price and the doctrine of laesio enormis in consumer sales', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 76, no. 4, pp. 521-536. en_US
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/40916
dc.language.iso en en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis en_US
dc.subject Laesio enormis en_US
dc.subject Sales en_US
dc.subject Onbillike koopprys en_US
dc.subject Unfairness of price en_US
dc.subject Koopkontrakte en_US
dc.subject Verbruikers en_US
dc.subject Consumers en_US
dc.subject Consumer Protection Act 68 of 2008 (CPA) en_US
dc.subject Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008 (WVB) en_US
dc.title Unfairness of price and the doctrine of laesio enormis in consumer sales en_US
dc.title.alternative Onbillike koopprys en die leerstuk van laesio enormis in koopkontrakte met verbruikers en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record