Unfairness of price and the doctrine of laesio enormis in consumer sales

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Barnard, Jacolien

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

Die Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008 (WVB) verskaf in Deel G aan die verbruiker die fundamentele verbruikersreg op billike, regverdige en redelike bedinge en voorwaardes. Artikel 48 wat deel vorm van hierdie fundamentele verbruikersreg verbied onbillike, onredelike of onregverdige kontraksbedinge. Weens die bewoording van artikel 48(1)(a)(i) ontstaan die vraag of die geabandonneerde leerstuk van laesio enormis deur die WVB teruggebring word in geval van verkope tussen verskaffers en verbruikers. Die historiese ontwikkeling van die leerstuk asook die gemeenregtelike posisie word ondersoek. Die bepalings en bewoording van artikel 48(1) word krities geanaliseer en bespreek. In soektog na riglyne ter bepaling van billike koopprys word daar ook na die Wet op Mededinging 89 van 1998 gekyk. Daar word as deel van die gevolgtrekking aangevoer dat dit onprakties en onredelik sous wees om die leerstuk van laesio enormis op die koopprys van koopkontrakte met verbruikers toe te pas of af te dwing.

Description

Keywords

Laesio enormis, Sales, Onbillike koopprys, Unfairness of price, Koopkontrakte, Verbruikers, Consumers, Consumer Protection Act 68 of 2008 (CPA), Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008 (WVB)

Sustainable Development Goals

Citation

Barnard, J 2013, 'Unfairness of price and the doctrine of laesio enormis in consumer sales', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 76, no. 4, pp. 521-536.