The constitutionality of section 16A of the South African Schools Act 84 of 1996

Show simple item record

dc.contributor.author Van der Merwe, Suzaan Magdalena
dc.date.accessioned 2014-07-11T06:49:21Z
dc.date.available 2014-07-11T06:49:21Z
dc.date.issued 2013
dc.description.abstract Die Wysigingswet op Onderwyswette 31 van 2007 het artikel 16A tot die Suid-Afrikaanse Skolewet 84 van 1996 toegevoeg. Hierdie artikel sal onder meer kyk na die implikasies van artikel 16A van die Skolewet op die rol van die skoolhoof as 'n lid van die beheerliggaam en as 'n werknemer van die Departement van Onderwys en die potensiële botsing van belange voortspruitend uit artikel 16A. Die grondwetlikheid van die betrokke artikel gaan deeglik ondersoek en bespreek word. Artikel 16(2) van die Skolewet bepaal dat 'n beheerliggaam in 'n vertrouensposisie teenoor die skool staan. Hierdie bepaling geld ook vir die skoolhoof, as 'n lid van die beheerliggaam. Die gevolg van Artikel 16A is dat die skoolhoof 'n opdrag van die Departement kan ontvang om die Departement se belange in die beheerliggaam te verteenwoordig, maar dat hierdie belange dikwles in stryd is met die belange van beheerliggaam. Artikel 23(1) van die Grondwet bepaal dat elkeen die reg tot billike arbeidspraktyke het. Billike arbeidspraktyke word nie in die Grondwet self omskryf nie. Daar kan geargumenteer word dat die Departement die skoolhoof in 'n ongemaklike werksituasie plaas omdat daar ingevolge wetgewing, van die skoolhoof verwag word om twee teenstrydige opdragte uit te voer. Artikel 16A verwag van die skoolhoof om die Departement van Onderwys se belange eerste te stel terwyl artikel 16(2) die skoolhoof verplig om die skool se belange eerste te stel. Dit gee gevolg tot 'n onbillike arbeidspraktyk omdat die skoolhoof uit vrees vir 'n tugverhoor, sou hy nie sy opdrag van sy werkgewer navolg nie, 'n mandaat uitvoer wat strydig is met sy vertouensposisie teenoor die skool ingevolge artikel 16(2); of sou hy ingevolge artikel 16(2) optree en die belange van die skool bo die belange van die Departement kies en dan sy plig as werknemer teenoor die Departement ingevolge artikel 16A nie nakom nie. In beide hierdie situasies sal dit die verhouding tussen die skoolhoof en Departement nadelig beïnvloed en op 'n onbillike arbeidspraktyk neerkom wat teenstrydig is met artikel 23 van die Grondwet. en_US
dc.description.librarian am2014 en_US
dc.description.uri http://www.dejure.up.ac.za/ en_US
dc.identifier.citation Van der Merwe, S 2013, 'The constitutionality of section 16A of the South African Schools Act 84 of 1996', De Jure, vol. 46, no. 1, pp. 237-250. en_US
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/40720
dc.language.iso en en_US
dc.publisher Pretoria University Law Press (PULP) en_US
dc.rights Pretoria University Law Press (PULP) en_US
dc.subject Constitutionality of section 16A en_US
dc.subject Department of Education en_US
dc.subject Conflict of interests en_US
dc.subject South African Schools Act 84 of 1996 en_US
dc.title The constitutionality of section 16A of the South African Schools Act 84 of 1996 en_US
dc.title.alternative Grondwetlikheid van Artikel 16A van die Suid-Afrikaanse Skolewet 84 van 1996 en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record