Die rapportering en sanksionering van polisie-brutalteit in Suid-Afrika

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

University of Pretoria

Abstract

Polisie brutaliteit bestaan al vir solank as wat die polisie self bestaan. Insidente van polisie brutaliteit kan gekenmerk word aan geweld, die misbruik van mag en marteling. Hierdie studie het ten doel om die verskeie vorme van polisie brutaliteit te identifiseer en om ondersoek in te stel na die redes vir die geweldadige optredes van polisielede teenoor die publiek. Verskeie sanksionerings prosedures, te wete: interne dissiplinêre stappe, strafregtelike vervolging van polisielede, asook sivielregtelike verrigtinge ten aansien van skadevergoeding en staatskompensasie aan slagoffers, word ondersoek. Die studie het nie net ten doel om die aard en erns van polisie brutaliteit en sanksionerings prosedures te openbaar nie, maar ook om moontlike oplossings vir die bekamping van polisie brutaliteit te vind.

Description

Dissertation (LLM)--University of Pretoria, 2013.

Keywords

Polisie brutaliteit, Suid-Afrika, Sanksionering, Rapportering, UCTD

Sustainable Development Goals

Citation

Ingram, R 2013, Die rapportering en sanksionering van polisie-brutalteit in Suid-Afrika, LLM Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/40605>