Match fixing in sport : a top priority and ongoing challenge for sports governing bodies

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Blackshaw, Ian

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Pretoria University Law Press (PULP)

Abstract

Die gewildheid, wêreldwye invloed en finansiële impak van sport - wat tans meer as 3% tot internasionale handel bydra - is ook verantwoordelik vir 'n groot aantal noemenswaardige probleme, onder andere korrupsie in die vorm van knoeiery, wat al meer algemeen voorkom en soveel verskillende sportsoorte raak, insluitende sokker - die wêreld se gunsteling en mees winsgewende sport! Sport beheerliggame op internasionale-, nasionale- en streeksvlakke is gedurig besig om hierdie plaag van knoeiery te probeer hokslaan, met gemengde resultate. 'n Groot probleem wat hulle in die gesig staar is om op hoogte te bly met nuwe tegnologiese ontwikkelinge, soos aanlyn weddenskappe wat deur groot weddenskap-sindikate gebruike word om resultate van sport byeenkomste te beïnvloed, wat die integriteit en regverdigheid waarvoor sport bekend is, of ten minste bekend moet wees, ondermyn. Hierdie is 'n deurlopende stryd wat gewen moet word! Hierdie artikel bespreek die voortdurende stappe wat geneem word deur sport beheerliggame en ander organisasies met 'n gevestigde belang daarin om ontslae te raak van knoeiery in sport.

Description

Paper presented at the International Academy of Sports Science and Technology in Lausanne, Switzerland (2013-06-03).

Keywords

Match fixing, Sport, Sports governing bodies, Wedstrydknoeiery, Sportbeheerliggame

Sustainable Development Goals

Citation

Blackshaw, I 2013, 'Match fixing in sport : a top priority and ongoing challenge for sports governing bodies', De Jure, vol. 46, no. 4, pp. 945-956.