A laboratory optimisation of a urea-formaldehyde soil stabiliser
Loading...
Date
Authors
Focke, Walter Wilhelm
Germishuizen, Willem Andreas
Visser, Alex T.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
South African Institute of Chemical Engineers
Abstract
The Indirect Tensile Strength (ITS) was used to characterise the soil stabilising
properties of a urea-formaldehyde (UF) resin. The test soil was brown shale gravel.
Synergistic strength improvements were obtained when combining the resin with
anionic bitumen emulsion and dosing both at 2%. Performance levelled off above
these concentrations. For full strength development, the soil moisture content must
be reduced to below 3%. Optimum indirect tensile strength is obtained at
formaldehyde to urea molar ratio of 2:1. Soil strength increases as the reaction pH is
lowered but the need for adequate application times restricts it to pH > 4,5. The
experimental results also suggest that the presence of appropriate organic matter is
critical for effective soil stabilisation with UF resin.
Die Indirekte Treksterkte (ITS) is gebruik om die grondstabilisasie-eienskappe van ‘n urea-formaldehied hars (UF) te kwantifiseer. Die toetsgrond was ‘n bruin skaliegruis. Kombinasie van die hars met ‘n anioniese bitumen emulsie toon sinergistiese sterkteverbetering wanneer beide doseer word op die 2% vlak. Werkverrigting plat af bokant hierdie konsentrasies. Vir volle sterkteontwikkeling moet die grondvogtigheid verlaag word tot onder 3%. Optimale indirekte treksterktes word behaal met ‘n formaldehied-tot-urea molverhouding van 2:1. Grondsterkte neem ook toe soos die reaksie pH verlaag word maar vir pH < 4,5 word die beskikbare aanwendingstyd ontoereikend. Die eksperimentele resultate dui ook daarop dat die teenwoordigheid van ‘n geskikte organiese fraksie in die grond krities is vir effektiewe stabilisasie met UF hars.

Description
Keywords
Soil, Stabilisation, Urea formaldehyde resin, Strength, Grond, Stabilisasie, Urea-formaldehied hars, Sterkte
Sustainable Development Goals
Citation
Focke, WW, Germishuizen, WA & Visser, AT 2003, 'A laboratory optimisation of a urea-formaldehyde soil stabiliser', South African Journal of Chemical Engineering, vol. 15, no. 1, pp. 1-16.