Onrus en geweld : 2013 (2)

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Du Plessis, Willemien (Wilhelmina), 1958-
Pienaar, Juanita (Juanita Magrietha), 1965-
Olivier, N.J.J. (Nicolaas Johannes Jacobus)

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

The Verloren van Themaat Centre for Public Law Studies, UNISA

Abstract

In die loop van Augustus 2013 het die Departement van Basiese Onderwys en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) 'n ooreenkoms gesluit wat geweld in skole moet voorkom. Die oorspronklike ooreenkoms is reeds in 1 April 2011 onderteken, maar in Augustus 2013 is dit weer om simboliese redes onderteken. Die oorhoofse oogmerk van die ooreenkoms is om veiligheid in en by skole landwyd te bevorder. Hoe veiliger die skole, hoe meer positief is die omgewing vir leer en onderrig om in plaas te vind. Die ooreenkoms betrek alle leerders, ouers, polisielede en onderwysers om saam te werk om 'n veilige omgewing vir skoolgaande kinders te skep. Volgens mediaberigte wil dit voorkom asof kinderprostitusie toeneem.

Description

Keywords

Skole, Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), Ooreenkoms, Veiligheid

Sustainable Development Goals

Citation

Du Plessis, W, Pienaar, J & Olivier, N 2013, 'Onrus en geweld : 2013 (2)', SA Publiekreg/SA Public Law, vol. 28, no. 2, pp. 399-424.