Kritiese beskouing van woordeboeke met geamalgameerde lemmalyste

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Prinsloo, Danie J. (Daniel Jacobus), 1953-

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Buro van die WAT

Abstract

Die onlangs gepubliseerde Groot Woordeboek (Afrikaans en Nederlands), ook bekend as ANNA, is die eerste woordeboek met 'n geamalgameerde lemmalys gebaseer op die model van Martin en Gouws (2000). ANNA baan ook die weg vir 'n soortgelyke benadering vir ander nouverwante tale soos die Sothotale en die Ngunitale van Suid-Afrika. Die voor- en nadele van vyf aspekte te wete (a) vergelyking en kontras, (b) gebruikersvriendelikheid, (c) ruimtebesparing, (d) ordening van betekenisonderskeidings en (e) die aanbod van 'n afsonderlike grammatikale kompendium word krities beskou. Die beginsels waarop amalgamering berus, die tersaaklike lemmatipes, asook enkele kenmerke van die model word vooraf kortliks bespreek.
The recently published Groot Woordeboek (Afrikaans en Nederlands), also known as ANNA, is the first dictionary with an amalgamated lemmalist based on the model of Martin and Gouws (2000). ANNA also paves the way for a similar approach for other closely related languages such as the Sotho languages and the Nguni languages of South Africa. The advantages and disadvantages of five aspects namely (a) comparison and contrast, (b) user-friendliness, (c) space saving, (d) ordering of senses and (e) provision of a separate grammatical compendium are critically evaluated. The principles of amalgamation, the relevant lemma types, as well as certain characteristics of the model are briefly discussed beforehand.

Description

Keywords

Geamalgameerde lemmalys, Verwante tale, Oortolligheid, Tweetalige woordeboek, Nederlands, Inligtingskoste, Sisteemkoste, Amalgamated lemmalist, Related languages, Redundancy, ANNA, Bilingual dictionary, Afrikaans, Dutch, Information costs, System costs

Sustainable Development Goals

Citation

Prinsloo, DJ 2013, ''n Kritiese beskouing van woordeboeke met geamalgameerde lemmalyste', Lexikos, vol. 23, pp. 371-393.