The labour rights of educators in South Africa and Germany and quality education : an exploratory comparison
Loading...
Date
Authors
Beckmann, Johan L.
Fussel, Hans-Peter
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Pretoria University Law Press (PULP)
Abstract
Die aandrang op toegang tot onderwys vir almal soos vergestalt in die
Education for All-beweging van die 1990s het deur die jare verander in ’n
aandrang op toegang vir almal tot kwaliteit basiese onderwys soos beoog
in die Dakar Framework for Action Education for All: Meeting Our Collective
Commitments. Wêreldwyd was daar al etlike pogings om kwaliteitonderwys
te definieer en dit word telkens in verband gebring met onder
meer die kwaliteit van onderwysers en die gehalte van hulle opleiding,
hoewel geen reglynige verhouding aangedui kan word nie. Die UNESCO/
ILO Recommendation concerning the Status of Teachers van 1966 gaan van
die standpunt uit dat opvoeders toegang tot bepaalde regte, insluitende
arbeidsregte, moet hê om hulle werk om kwaliteit-onderwys te voorsien
behoorlik te kan doen. In Suid-Afrika het opvoeders volle eenvormige
toegang tot die volledige reeks arbeidsregte in die Grondwet en ander
wetgewing terwyl daar in Duitsland twee stelsels arbeidsregte vir
opvoeders geld. Baie navorsing is nog nodig oor die verhouding tussen
opvoeders se arbeidsregte (en die gebruik en misbruik daarvan) en die
kwaliteit van onderwys en ons voer aan dat beperkings op fundamentele
arbeidsregte en volle en onbeperkte toegang tot arbeidsregte sonder om
enige ander faktore rakende kwaliteit-onderwys in ag te neem beide
Description
Howie expert lecture presented at the University of Pretoria on 2011-08-04.
Keywords
Labour rights, Quality education
Sustainable Development Goals
Citation
Beckmann, J & Fusser, H-P 2013, 'The labour rights of educators in South Africa and Germany and quality education : an exploratory comparison', De Jure, vol. 46, no. 2, pp. 557-582.