Die briefwisseling met Freda Green oor skets van die vlagpaal by Time Ball Hill en die moontlike kunstenaar word bespreek. Dokumentasie oor die Pretoriase Eeufees 1855-1955 asook die oudste Skoenfirma (H du Bruyn) en die huis van Frikkie Eloff word ook aangeraak.
A letter by Freda Green regarding a sketch of the flag post at Time Ball Hill is discussed. The discussion of the availabilty of documentation for the Centenary of Pretoria 1855-1955 as well as the oldest supplier of shoes (H du Bruyn) and the residence of Frikkie Eloff are included.