Ongelyke speelveld vir Suid-Afrikaanse boere in die internasionale arena

Please be advised that the site will be down for maintenance on Sunday, September 1, 2024, from 08:00 to 18:00, and again on Monday, September 2, 2024, from 08:00 to 09:00. We apologize for any inconvenience this may cause.

Show simple item record

dc.contributor.other Kruger, Marietta
dc.contributor.upauthor Kirsten, Johann F.
dc.date.accessioned 2007-09-05T12:56:41Z
dc.date.available 2007-09-05T12:56:41Z
dc.date.created 2003-05-02
dc.date.issued 2007-09-05T12:56:41Z
dc.description DVD in MPEG format. Time: 5 min 10 sec. English subscripts. en
dc.description.abstract Die landbousektor is ongelukkig oor bevindings in die nuutste OECD-verslag waarin die ongelykhede in die speelveld tussen Suid-Afrikaanse boere en hul eweknieë in veral Noord-Amerika, Europa en Australasië uitgelig word. Die verslag bevind dat die beleid van deregulering, beskerming van die sektor in ander lande deur subsidies en die vlak van ondersteuning wat die S.A. landbousektor van die regering ontvang hulle in 'n baie swakker posisie laat in vergelyking met boere in ander lande. Boere behoort slimmer en meer doeltreffend te werk te gaan, maar die kruks van die saak is dat jong en nuwe opkomende (swart) boere nie noodwendig die nodige ondersteuning van die staat gaan verkry om hulle te help vestig om 'n bydrae tot die landbousektor te maak nie. afr
dc.format.extent 30641101 bytes
dc.format.mimetype video/mpeg
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/3443
dc.language.iso Afrikaans afr
dc.rights AgriTV en
dc.subject Invoertariewe afr
dc.subject Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling afr
dc.subject Landbou deregulering afr
dc.subject Import levies en
dc.subject OECD en
dc.subject Agricultural deregulation en
dc.subject.lcsh Agriculture and state -- South Africa en
dc.title Ongelyke speelveld vir Suid-Afrikaanse boere in die internasionale arena afr
dc.type Video en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record