Groot tekorte in sekere loopbane in die landbou-omgewing
Loading...
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
Daar is 'n groot tekort aan belangstelling in sekere loopbaangeleenthede in die landbou omgewing, veral ten opsigte van grondkunde, tuinbou, plantpatologie en landbou entomologie. Dit is nie eie aan Suid-Afrika nie, maar 'n wêreldwye tendens wat toegeskryf kan word aan verstedeliking, 'n verouderde bevolking en onvoldoende inligting en voorligting met betrekking tot geleenthede. Die boodskap moet oorgedra word dat loopbane in die landbou omgewing nie noodwendig gelykstaande is aan boerdery nie.
Description
DVD in MPEG-4 format. Time: 4 min 57 sec.
Keywords
Landbou loopbaangeleenthede, Vaardigheidstekorte, Agricultural occupation opportunities, Skills shortages