Pas op, só verdwyn ons universiteite binne 30 jaar
Loading...
Date
Authors
Jansen, Jonathan D.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Rapport
Abstract
Die regering het 'n unieke kans laat verbygaan om die skade te herstel wat apartheid die hoëronderwysstelsel berokken het en universiteite van wêreldgehalte tot stand te bring. Besluite wat nou geneem word, sal bepaal of Suid-Afrika oor dertig jaar nog hoegenaamd universiteite het.
Description
Keywords
Universiteite, Foute, Regering, Hoër onderwys, Herstrukturering, Samesmeltings, Kader Asmal, Technikons, Rasse, Identiteit, Leierskap, Universities, Mistakes, Government, Higher education, Restructuring, Mergers, Race, Identity, Leadership
Sustainable Development Goals
Citation
Jansen, JD 2005, ‘Pas op, so verdwyn ons universiteite binne 30 jaar’, Rapport, 2 Januarie, p. 21.