Britz, Jurgens Johannes
(University of Pretoria, 1979)
Toe die Rebel1ie in 1914 uitbreek, was Salomon Gerhardus
(Manie) Maritz op 38-jarige ouderdorn die jongste van alle
eertydse Boere-generaals uit die Anglo-Boereoorlog (1899-
1902). Irnmer rusteloos van geaardheid, daarby ...