Du Toit, Andrew Pieter
(University of Pretoria, 1977)
Die doel van hierdie studie is om te probeer vasstel wat
bedoel word met die etiese en die religieuse stadiums in
die werke van Soren Kierkegaard (1813-1855). Wat is die
verband tussen hierdie twee stadiums? Hoe vind ...