Plaatjies van Huffel, M.A. (Mary-Anne)
(University of Pretoria, 2008-04-28)
AFRIKAANS : Sewe kerkregtelike beginsels word in Hoofstuk 1 onderskei vir die beoordeling van die kerkreg en kerkregering van die Nederduitse Gereformeerde Sendingkerk (=NGSK), Nederduitse Gereformeerde Kerk in Afrika ...