Van der Merwe, Annette
(LexisNexis, 2008-11)
Kinderverkragting is ’n emosiebelaaide misdryf wat die howe toenemend tydens ’n
komplekse vonnisfase moet hanteer. Die hof moet in elke geval bepaal of dwingende en
wesenlike omstandighede aanwesig is (artikel 51(3)(a) ...