Cloete, Rian; Gravett, W.H. (Willem)
(LexisNexis, 2013)
Die meeste prokureurs is alewig in ’n stryd gewikkel om hulle fooie te verhaal van niebetalende
of onwillige kliënte. Dit blyk dat ’n toenemende aantal prokureurs noodgedwonge
kontraktueel met kliënte beding om ’n verband ...