Bekker, P.M. (Petrus Thino)
(LitNet, 2013-03)
In hierdie artikel word die moontlikheid van die herklassifisering van die ekstrinsieke-getuienis-reël, of die moontlike ontwikkeling van die reël deur die Suid-Afrikaanse howe op een lyn met die ontwikkeling daarvan in ...