Bekker, Thino
(Juta Law Journals, 2022)
Een van die grootste hindernisse wat toegang tot die reg in siviele sake, soos gewaarborg in artikel 34 van die Suid-Afrikaanse grondwet,
belemmer, is die toekenning van astronomiese regskoste aan die einde van 'n regsgeding. ...