Boraine, A. (Andre), 1957-; Renke, Stefan
(LexisNexis, 2007-09)
Teen die agtergrond van die toepassingsgebied van die Nasionale Kredietwet 34
van 2005 behandel hierdie artikel sekere praktiese aspekte met betrekking tot
die kansellasie van ’n afbetalingsooreenkoms ingevolge dié Wet, ...