Van der Merwe, Annette
(Pretoria University Law Press (PULP), 2013)
Hierdie artikel ontleed die herstellende geregtigheidsprosedures in die Wet op Kinderberegting 75 van 2008. Die oogmerk hiermee is om te evalueer in welke mate slagoffers ingesluit is en of, in lyn met vorige akademiese ...