Boezaart, C.J. (Trynie)
(LexisNexis, 2011)
Statistiek in verband met kinders met gestremdhede is verdoemend. In die ontwikkelende
wêreld woon 98% van hierdie kinders nie skool by nie en 30% van die wêreld se
straatkinders het een of ander gestremdheid. In hierdie ...