Scott, Johan (T. Johan)
(Juta Law, 2011-10)
Daar bestaan waarskynlik nie vandag in Suid-Afrika ’n delikteregspesialis wat
die bewering sou waag dat al die reëls en beginsels ten aansien van die middellike
aanspreeklikheid van ’n werkgewer vir die onregmatige dade ...