Bekker, Jan C.; Koyana, D.S.
(LexisNexis, 2014-02)
In hierdie artikel ondersoek die outeurs geselekteerde aspekte wat betrekking het op
gewoonteregtelike huwelike. Hulle wys daarop dat daar heelwat ongerymdhede en
leemtes is. Die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike ...