Van Shalkwyk, Llewelyn Neil
(Pretoria University Law Press (PULP), 2014)
Knox NO v Mofokeng and Others (2013 4 SA 46 (GSJ)) is verlede jaar in die Julie 2013 hofverslag opgeteken. Die beslissing wys op verskillende aspekte wat vir die Sakereg belangrik is. Daar gaan in hierdie aantekening op ...