Visser, P.J.
(Juta Law, 2008)
Dit spreek vanself dat die uitoefening van behoorlike beheer oor die private sekuriteitsbedryf van sleutelbelang is. Hierdie groot en gewapende bedryf moet beheer word sodat dit 'n betekenisvolle rol kan speel in die ...