Boezaart, C.J. (Trynie)
(Juta Law, 2017)
Die Suid-Afrikaanse deliktereg is generaliserend van aard. Hiermee word
bedoel dat algemene vereistes of beginsels die bestaan, al dan nie, van deliktuele
aanspreeklikheid bepaal. Hierdie eienskap van die Suid-Afrikaanse ...