Du Preez, Lezel
(University of Pretoria, 2010-11-15)
AFRIKAANS: Hierdie verhandeling ondersoek aspekte van kinderregte met die doel om die huidige status daarvan te analiseer en moontlike aanbevelings te maak. Meer spesifiek word daar na die aspekte van aanneming, die posisie ...