Kruidenier, Carina Maretha (Retha)
(University of Pretoria, 2014)
In hierdie studie word stiefma’s en die mites wat daar oor stiefma’s bestaan, ondersoek.
Dit word gedoen in die postfundamentele praktiese teologie en volgens die narratiewe
benadering. Die studie word ook gedoen in die ...