Breytenbach, A.P.B. (Andries Petrus Bernardus), 1944-
(University of Pretoria, 1979)
Afrikaans: Die doel van die ondersoek was om die verband tussen die
profetiese uitsprake in die boek Hosea na te gaan en te
bepaal of daar enige ontwikkeling is ten opsigte van die
inhoud. Om die doel te bereik, is 'n ...