Muller, Anna-Maria
(University of Pretoria, 2007)
In hierdie studie word die intonasie van fluitspel ondersoek met die doel om vas te stel watter faktore beïnvloed intonasie en watter metodes aangewend kan word om dit te verbeter. Intonasie is ’n besonder sensitiewe ...