McDonald, Melissa
(University of Pretoria, 2015)
Een van die mees belangrike geloofskonsepte wat by klein kinders ontwikkel, is hulle Godsbeeld. Die korrelasie tussen die beeld van hulle vader en hulle Godsbeeld is reeds in studies uitgewys (Rizzuto 1979:50, 52; kyk Day ...