Deichmann, Johan Reinder
(University of Pretoria, 1986)
Alexis Preller is op 6 September 1911 in Pretoria gebore, waar
hy ook op 13 Desember 1975 oorlede is.
Hy was die jongste van vyf kinders van Olivia Maria Sandenberg
en Mauritz Herman Otto Preller, ‘n neef van die ...