Van Wyk, G.M.J. (Gafie)
(AOSIS Open Journals, 2013-08-30)
Hierdie artikel fokus op relevante konfessionele standpunte oor die tema van imago Dei
in die reformatoriese en voor-reformatoriese teologie wat as historiese en sistematiese
kontekstualisering dien vir die daaropvolgende ...