Die onontkombaarheid van die verlede (Afrikaans)

Show simple item record

dc.contributor.advisor Pieterse, Henning Jonathan, 1960- en
dc.contributor.postgraduate Kemp, Anna Francina en
dc.date.accessioned 2013-09-07T19:20:49Z
dc.date.available 2010-03-01 en
dc.date.available 2013-09-07T19:20:49Z
dc.date.created 2009-09-01 en
dc.date.issued 2010-03-01 en
dc.date.submitted 2010-02-22 en
dc.description Dissertation (MA)--University of Pretoria, 2010. en
dc.description.abstract AFRIKAANS : In die studie word gepoog om aan te dui op watter ingrypende maniere die Afrikaner se problematiese verlede altyd weer opduik in die hede, en op watter maniere hierdie verlede die groei en ontwikkeling van ’n nuwe Suid-Afrikaanse identiteit kan verhinder, of andersins, hoe ’n grondige en bewuste Auseinandersetzung met die verlede kan lei tot beter begrip, nie alleenlik van die verlede nie, maar ook van die hede en (ideaalgesproke) van die toekoms. Daar word geredeneer word dat ’n proses van bewuste konfrontasie met die verlede noodsaaklik is vir die ontwikkeling van ’n lewensvatbare identiteit. Hierdie proses sluit in ’n bewuswording en ontleding van die houdings van skuld (ook kollektiewe skuld), verlies en melancholie jeens die verlede. ’n Belangrike newe-komponent van die verhandeling is om hierdie proses te koppel aan verhaaltegniese middele wat aangewend word in die bundel vertellings onder bespreking. Daar word gepoog om ’n noodwendige verband te lê tussen tematiek en narratiewe tegnieke. In die verhandeling word aandag gegee aan die temas van skuld en verlies in die verhale, asook die vele motiewe wat gekoppel kan word aan hierdie twee temas. Daar word ook aandag gegee aan verteltegnieke soos tydsvorme, assosiatiewe skryfwyse, vertellingstrant en die stem van die verteller, wat aangewend word om die konfrontasie met en houdings jeens die verlede uit te beeld. Daar word geargumenteer in die verhandeling dat die prosa in hierdie bundel as vertellings gereken moet word, eerder as kortverhale (of meer spesifiek, short stories), en wel omdat die temas en die verteltegnieke bymekaar aansluit met die oog op ’n spesifieke leserrespons wat ’n grondige konfrontasie met en bestekopname van die verlede behels. ENLISH : The study focuses on the inescapable presence of a problematic past in contemporary South Africa, and the ways in which this past prevents the development of a new South African identity. It argues that a fundamental reckoning with the past will lead to a better understanding of the present and the future, and is essential to the development of a viable South African identity. This process of reckoning with the past involves an awareness and analysis of attitudes towards the past, which includes guilt (also collective guilt), loss and melancholy. The process of Auseinandersetzung with the past is then linked to specific narrative techniques which are employed in the collection of short prose under discussion. It is argued that there exists a connection between theme and narrative technique. Narrative techniques under discussion include tense (past and present tense), associative writing, narration and voice. It is argued that the short prose in the collection under discussion should be defined as (oral) narratives (vertellings), rather than Short Stories. The reader response towards an (oral) narrative differs from the response towards a Short Story, and the difference is essential in the process of confrontation with the problematic past/history. Copyright en
dc.description.availability unrestricted en
dc.description.department Afrikaans en
dc.identifier.citation Kemp, AF 2009, Die onontkombaarheid van die verlede (Afrikaans), MA dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/30561 > en
dc.identifier.other E10/11/gm en
dc.identifier.upetdurl http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-02222010-172655/ en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/30561
dc.language.iso en
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 2009, University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en
dc.subject Vertelling teenoor kortverhaal en
dc.subject Confrontation with the past en
dc.subject Onontkombare verlede en
dc.subject Inescapable past en
dc.subject Past tense in prose en
dc.subject Onmitologiseringsproses en
dc.subject Verledetydsvorm in prosa en
dc.subject Houdings jeens die verlede en
dc.subject Collective guilt en
dc.subject Kollektiewe skuld en
dc.subject Attitudes towards the past en
dc.subject Konfrontasie met die verlede en
dc.subject Past and identity en
dc.subject Narrative vs short story en
dc.subject Tydsvorme in prosa en
dc.subject Tense in prose en
dc.subject Verlede en identiteit en
dc.subject Loss and melancholy en
dc.subject Process of demythologizing en
dc.subject Verlies en melancholie en
dc.subject UCTD en_US
dc.title Die onontkombaarheid van die verlede (Afrikaans) en
dc.type Dissertation en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record