Skole het nog nie herstel van 1976
Loading...
Date
Authors
Jansen, Jonathan D.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Beeld
Abstract
Die opofferings van die Soweto opstande was 'n keerpunt in die stryd teen apartheid, maar daardie opofferings het ons duur te staan gekom. Ons skole het nog nie weer herstel van die ineenstorting van die onderrig-en leerkultuur nie.
Description
Keywords
Blankes, Skole, Dissipline, Suksesse, Swartes, Onderwysers, Agterstand, Leerkultuur, Schools, Discipline, Successes, Blacks, Teachers, Backlog, Whites, Learning culture, Soweto, Apartheid
Sustainable Development Goals
Citation
Jansen, JD 2006, ‘Skole het nog nie herstel van 1976’, Beeld, 11 April, p. 10.