Ondersoek na metakognisie in wiskundeleer in die senior fase

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Van der Walt, Marthie S.
Maree, J.G. (Kobus)
Ellis, Suria M.

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kuns

Abstract

South African learners' insufficient achievement in mathematics is a source of great concern. This is especially the case since mathematics is regarded as a vital life skill in the postmodern, technologically sophisticated era. The concept "metacognition" is referred to both directly and indirectly in the Critical Outcomes in Curriculum 2005 - after all, most of the outcomes referred to imply that learners should be directed to reflect on their own thoughts. The primary aim of this study was to investigate the possible value of metacognition for the learning of mathematics. Both quantitative and qualitative research methods were implemented. The findings indicate, inter alia, that the metacognitive strategies with regard to prediction, evaluation, monitoring and reflection of learners in the research group are insufficient. AFRIKAANS:Suid-Afrikaanse leerders se ontoereikende wiskundeprestasie wek kommer. Dit is by uitstek die geval aangesien wiskunde in die postmoderne, tegnologies-gesofistikeerde era as 'n onontbeerlike lewensvaardigheid beskou word. Die konsep "metakognisie" is direk en indirek terug te vind in die Kritieke Uitkomste in Kurrikulum 2005 - die meeste van die bepaalde uitkomste impliseer immers dat leerders begelei behoort te word om oor hul eie denke na te dink. Die primêre doel van hierdie studie was om die stand van metakognisie in wiskundeleer te ondersoek. Sowel kwantitatiewe as kwalitatiewe navorsingsmetodes is gevolg. Daar is bevind dat die metakognitiewe strategieë rakende voorspelling, evaluering, monitering en refleksie van die leerders in die ondersoekgroep moontlik ontoereikend is.

Description

Keywords

Metakognisie, Wiskunde, Senior fase

Sustainable Development Goals

Citation

Van der Walt, MS, Maree, JG & Ellis, SM 2006, ''n Ondersoek na metakognisie in wiskundeleer in die senior fase', Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, vol. 25, no. 3, pp. 177-194. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_aknat.html]