Teologiese motiewe vir 'n missionêr diakonale bediening van die kerk : op weg na 'n begronding van die missionêr diakonale ekklessiologie (Afrikaans)

Show simple item record

dc.contributor.advisor Kritzinger, J.J. (Johan Jakob) en
dc.contributor.postgraduate Knoetze, Johannes Jacobus en
dc.date.accessioned 2013-09-07T14:37:15Z
dc.date.available 2005-10-26 en
dc.date.available 2013-09-07T14:37:15Z
dc.date.created 2002-05-08 en
dc.date.issued 2006-10-26 en
dc.date.submitted 2005-10-24 en
dc.description Thesis (DD (Science of Religion and Missiology))--University of Pretoria, 2006. en
dc.description.abstract Afrikaans : samevatting Vir ‘n missioner-diakonale ekklessiologie is dit belangrik vir die kerk om sekerheid te hê oor: • sy identiteit in Christus • sy roeping deur Christus • sy eenheid in Christus. Vir ‘n missioner-diakonale bediening is dit belangrik dat die kerk sal weet dat hy maar een roeping in die wêreld het, naamlik die verkondiging van die Woord. Hierdie een roeping is multi-dimensioneel, en word vergestalt in die volgende bedienings: • Leitourgia • Kerugma • Koinonia • Diakonia Hierdie bedienings het ‘n na-binne (gemeente) gerigtheid, sowel as ‘n na-buite (gemeenskaps) gerigtheid. Hierdie een roeping van die kerk staan dan ook bekend as die marturia en kom prakties tot uitdrukking in die Missionêre Diakonaat. Missionêre Diakonaat is egter nie die somtotaal van evangelisasie plus diens nie. Egte kerugma het ‘n inherente sosiale dimensie, egte diakonia ‘n inherente verkondigingsdimensie. Sider sê tereg: “The time has come for all biblical Christians to refuse to use the sentence: the primary task of the Church is … I do not care if you complete the sentence with evangelism or social action. Either way it is unbiblical and misleading.” Albei dimensies is onlosmaaklik aan mekaar verbonde. Verloor jy die een, verloor jy ook die ander (Bosch 1979:228). Al wat van belang is, is geloof wat deur liefde tot dade oorgaan (Gal.5:6). en
dc.description.availability unrestricted en
dc.description.department Science of Religion and Missiology en
dc.identifier.citation Knoetze, JJ 2002, Teologiese motiewe vir ‘n missioner diakonale bediening van die Kerk : op weg na ‘n begronding van die missionêr diakonale ekklessiologie, DD thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/28996 > en
dc.identifier.other H276/ag en
dc.identifier.upetdurl http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-10242005-125004/ en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/28996
dc.language.iso en
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 2002, University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en
dc.subject Missions en
dc.subject Church en
dc.subject UCTD en_US
dc.title Teologiese motiewe vir 'n missionêr diakonale bediening van die kerk : op weg na 'n begronding van die missionêr diakonale ekklessiologie (Afrikaans) en
dc.type Thesis en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record