Berig bevat beskrywing van monument, asook kort geskiedenis van die skool. 'n Replika van die Voortrekkermonument, ontwerp deur Gerard Moerdijk, is by die Eloffsdalse skool in Pretoria deur Genl. J. J. Pienaar geopen.
Article contains description of monument, as well as short history of school. A replica of the Voortrekker monument, designed by Gerard Moerdijk, was unveiled at the Eloffsdal school in Pretoria by Genl. J. J. Pienaar.