Woordeskataanleer in die onderrig van Afrikaans as addisionele taal (Afrikaans)

Show simple item record

dc.contributor.advisor Bosman, Nerina en
dc.contributor.postgraduate Phaladi, Tswaledi John en
dc.date.accessioned 2013-09-07T13:00:00Z
dc.date.available 2008-09-25 en
dc.date.available 2013-09-07T13:00:00Z
dc.date.created 2008-04-09 en
dc.date.issued 2008-09-25 en
dc.date.submitted 2008-09-25 en
dc.description Dissertation (MA (Afrikaans))--University of Pretoria, 2008. en
dc.description.abstract Die verhandeling ondersoek die taalbeheersing van studente wat Afrikaans as tweede addisionele taal neem en meer spesifiek, die woordeskatkennis van die ondersoekgroep, naamlik swart addisioneletaalleerders in die Limpopo-provinsie in Graad 11 en 12. Dit is duidelik dat een van die probleme wat aanleerders het, ‘n gebrekkige woordeskat is. Dit beïnvloed hulle begrip van Afrikaans sowel as hulle produksie (skriftelik en ook mondeling). Een van die redes hiervoor is dat daar nie op ‘n sistematiese manier aandag gegee word aan óf woordeskatverwerwing (of –aanleer) óf die onderrig van woordeskat in die kurrikulum en sillabus nie. Hierdie navorsing se doelwitte is om die stand van die woordeskatkennis van Graad 11- en 12-leerders te bepaal en tweedens om met behulp van insigte oor die aanleer en/of verwerwing van leksikonitems die sukses van bepaalde strategieë te bepaal. Navorsingsvrae is die volgende: Wat is die stand van woordeskatonderrig vandag wêreldwyd? Wat is die stand van woordeskatonderrig in die Suid-Afrikaanse sillabus? Hoe goed is Graad 11 en 12 leerderders se kennis van die Afrikaanse woordeskat? Wat is Graad11- en 12 leerders se houding teenoor Afrikaans? Hoe kan mens hierdie houding(s) verklaar? Watter rol speel (intrinsieke) motivering en houdings teenoor Afrikaans? Watter metodes en tegnieke kan gebruik word om leerders se woordeskat te verbeter? en
dc.description.availability unrestricted en
dc.description.department Afrikaans en
dc.identifier.citation a en
dc.identifier.other 2007E1099/ag en
dc.identifier.upetdurl http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-09252008-091756/ en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/28162
dc.language.iso en
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © University of Pretoria 2007E1099/ en
dc.subject Lexicon en
dc.subject Language learning en
dc.subject Language acquisition en
dc.subject Second language en
dc.subject Foreign language en
dc.subject Additional language en
dc.subject Woordfamilie(s) en
dc.subject Woordeskatkennis en
dc.subject Uitkomsgebaseerde onderrig en
dc.subject Sielkundige afstand en
dc.subject Sosiale afstand en
dc.subject Leksikale item en
dc.subject Leksikon en
dc.subject Taalaanleer en
dc.subject Taalverwerwing en
dc.subject Tweede taal en
dc.subject Vreemde taal en
dc.subject Addisionele taal en
dc.subject Lexical item en
dc.subject Social distance en
dc.subject Psychological distance en
dc.subject Outcomes based education en
dc.subject The nature of lexicon en
dc.subject Vocabulary knowledge en
dc.subject Word families en
dc.subject UCTD en_US
dc.title Woordeskataanleer in die onderrig van Afrikaans as addisionele taal (Afrikaans) en
dc.type Dissertation en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record