The pathology and pathogenesis of canine cerebral babesiosis
Loading...
Date
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of Pretoria
Abstract
The pathology of canine cerebral babesiosis was examined at the gross, histological and
ultrastructural levels. Gross lesions could be categorised as either global or regional. Congestive
brain swelling , diffuse cerebral congestion and diffuse cerebral pallor were classified as global
lesions. Multifocal haemorrhage and malacia were classified as regional lesions. Oedema was
inconsistently present and could be either focal or diffuse.
The majority of histological changes were observed in both cerebral babesiosis and control cases.
Regional lesions were unique to cerebral babesiosis and had specific histological features. Highly
localised endothelial injury was the primary lesion. Early lesions were multifocal and strictly
associated with the microvasculature. Intermediate lesions, with perivascular haemorrhage and
neutrophil infiltration, were suggestive of reperfusion injury. Advanced lesions were locally
extensive and similar in appearance to haemorrhagic infarction. It is likely that the pathogenesis of
regional lesions is by a process of microvascular infarction, as venous thrombosis could not be
demonstrated.
Ultrastructural evidence for adherent contact between erythrocytes and capillary endothelium was
demonstrated. Endothelial cell necrosis occurred early in the development of lesions, before
neuronal and glial injury. It is postulated that endothelial injury is the primary event in the
development of regional lesions and secondary lesions develop as a consequence of
microvascular infarction.
Die patologie van die serebrale vorm van bosluiskoors in honde is ondersoek. Die letsels is makroskopies, histologies en elektronmikroskopies beskryf. Letsels kon makroskopies in twee groepe verdeel word: Globale letsels en gelokaliseerde letsels. Kongestiewe brein swelling, diffuse serebrale kongestie en serebrale anemie kom voor as globale letsels in serebrale babesiose. Multifokale bloeding en nekrose kom voor as gelokaliseerde letsels. Edeem was nie konsekwent teenwoordig nie, en was algemeen of verspreid. Die meeste algemene histologiese veranderinge was in beide serebrale en kontrole gevalle teenwoordig. Gelokaliseerde letsels waarin spesifieke hisotpatologiese veranderinge voorgekom het, was kenmerkend van serebrale babesiose. Die primere letsel is hoogs gelokaliseerde beskadiging van endoteelselle. Beskadiging van die kapillere bloedvate ontstaan vroeg in die ontwikkeling van letsels. Verdere ontwikkeling van die letsel word gekenmerk deur peri-vaskulere bloeding en neutrofiel infiltrasie wat aanduidend is van reperfusie beskadiging. Volontwikkelde letsels is plaaslik-ekstensief en het die voorkoms van hemoragiese infarkte Dit is waarskynlik dat mikrovaskulere infarksie 'n rol speel in die patogenese van die letsels, aangesien veneuse trombose nie ontstaan nie. Noue kontak tussen rooibloedselle en kapillere endoteel is elektronmikroskopies bevestig. Endoteelselnekrose ontstaan voordat tekens van beskadiging geidentifiseer kan word in neurone of gliaselle. Dit blyk dat kapillere endoteelselbeskadiging die primere letsel by die ontstaan van gelokaliseerde lese Is is, en dat sekondere lesels ontwikkel as gevolg van mikrovaskulere infarksie.

Description
Dissertation (MSc)--University of Pretoria, 2000.
Keywords
Babesiosis, Dogs -- Diseases, Tick-borne diseases in animals, Pathology, Protozoa pathogenic, UCTD
Sustainable Development Goals
Citation
Pardini AD, 2000, The pathology and pathogenesis of canine cerebral babesiosis, MSc dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/27842 >