Prediking se pastorale betekenis vir kerklidmate : ʼn kultureel-linguisties, prakties-teologiese benadering (Afrikaans)

Show simple item record

dc.contributor.advisor Muller, Julian C. en
dc.contributor.postgraduate Reinecke, Carolus Johannes en
dc.date.accessioned 2013-09-07T08:25:37Z
dc.date.available 2010-07-30 en
dc.date.available 2013-09-07T08:25:37Z
dc.date.created 2010-04-22 en
dc.date.issued 2010-07-30 en
dc.date.submitted 2010-07-30 en
dc.description Thesis (PhD)--University of Pretoria, 2010. en
dc.description.abstract AFRIKAANS: Die pastorale betekenis van prediking vir die kerklidmaat is al indirek in studies behandel. Hierdie studie fokus direk op die betekenis van prediking in die pastoraat . Die prakties-teologiese model, waarvolgens die navorsing gedoen is, is die kultureel-linguistiese teologiese model, wat die rol van die groep se tradisie as interpreterende, semiotiese sisteem in die lewe van die lidmaat beklemtoon. Die navorsing is op ’n narratiewe manier gedoen, saam met medenavorsers. As praktiese teoloog het ek die navorsing met die aannames van die sosiaal-konstruksionisme gedoen. Narratiewe speel veral 'n groot rol in die identiteitsvorming van die lidmaat en van die geloofsgemeenskap. Pastoraat, soos beskou binne die raamwerk van die kultureel-linguistiese model, vind op ’n narratief-hermeneutiese wyse in die prediking plaas. Prediking begelei die lidmaat tot die interpretasie van gebeure in sy of haar lewe, in die lig van die narratiewe identiteit van die geloofsgemeenskap. Die identiteit van die geloofsgemeenskap ondergaan sy vorming deur die Bybel as die basisnarratief, deur die geloofstradisie en deur die konteks waarin die gemeenskap verkeer. Dit is ’n dinamiese proses wat voortdurend herinterpreteer word, daarom word die lidmaat voortdurend uitgenooi, veral deur prediking, tot herinterpretasie van sy of haar eie narratiewe identiteit. Die Bybel as basisnarratief funksioneer op intratekstuele manier in die narratiewe identiteit van die gemeente en die lidmaat deurdat dit as realistiese narratief interpreteer word, en dit daag tot narratief-hermeneutiese interpretasie. Die navorsing se keuse vir pastorale prediking is: ’n intratekstuele, narratiewe, pastorale prediking model. ENGLISH: The role of the sermon in the pastoral care of the member of a congregation has previously been researched indirectly. The present research focuses directly on the role of the sermon in pastoral care. The practical theological model for this research is the cultural-linguistic theological model, which emphasizes the group's tradition as an interpretive semiotic system in the life of the congregation member. The research was carried out in a narrative way, together with co-researchers. As a practical theologian, I did the research using the assumptions of social constructionism. The role of narrative is particularly important in the shaping of identities, both of the individual and the congregation. Pastoral care, as viewed within the framework of the cultural-linguistic model, is achieved in the sermon in a narrative-hermeneutical way. The sermon helps the congregation members to interpret events in their lives in the light of the narrative identity of the group. The identity of the group is shaped by the Bible as underlying narrative, by the tradition of the faith community and by the context. It is a dynamic process that is ever changing; therefore the member is continually invited through the sermon to a re-interpretation of his or her own narrative identity. The Bible, as the fundamental narrative, functions in an intratextual manner in the narrative identity of the community and the individual, through its interpretation as a realistic narrative, and it represents a challenge to attempt new narrative hermeneutical interpretations. The research proposal for pastoral preaching is: an intratextual-narrative-pastoral sermon. en
dc.description.availability unrestricted en
dc.description.department Practical Theology en
dc.identifier.citation Reinecke, CJ 2009, Prediking se pastorale betekenis vir kerklidmate : ʼn kultureel-linguisties, prakties-teologiese benadering, PhD thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/26864 > en
dc.identifier.other D10/495/ag en
dc.identifier.upetdurl http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-07302010-135131/ en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/26864
dc.language.iso en
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 2009 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en
dc.subject Preaching en
dc.subject Church members en
dc.subject Kerk-lidmate en
dc.subject Prediking en
dc.subject UCTD en_US
dc.title Prediking se pastorale betekenis vir kerklidmate : ʼn kultureel-linguisties, prakties-teologiese benadering (Afrikaans) en
dc.type Thesis en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record