Anatomie van 'n teologiese ideologie : die Hervormde Kerk se steun aan die apartheid ideologie
Loading...
Date
Authors
Wolff, Ernst
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Historical Association of South Africa
Abstract
This article explores the support of the "Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika" (NHKA) for the ideology of apartheid. Official documents of this church are examined within the framework of changing accents in Afrikaner nationalism. Attention is also given to the unitary vision of people (volk) and church, and later of race and church. The theological and historical legitimisation of apartheid and of its own racial church law further the understanding of this specific church's ideological practice.
AFRIKAANS: Hierdie artikel ondersoek die ondersteuning wat die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) aan die apartheid ideologie gegee het. Amptelike dokumente van hierdie kerk word gelees binne die raamwerk van die aksentskuif wat in Afrikanernasionalisme plaasgevind het. Daar word ook aandag gegee aan die eenheidsperspektief op volk en kerk, en later op ras en kerk. Die teologiese en historiese legitimering van apartheid en van die kerk se eie rasgebaseerde kerkwet dra verder by tot 'n begrip van die kerk se ideologiese praktyk.

Description
Keywords
Giliomee, Nasionalisme, Rassisme, Teologie, Duch Reformed Church, Nationalism, Racism, Theology
Sustainable Development Goals
Citation
Wolff, E 2006, 'Anatomie van 'n teologiese ideologie : die Hervormde Kerk se steun aan die apartheid ideologie', Historia, vol. 51, no. 1, pp. 141-162. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_hist.html]