Die howe se benadering tot die metode van betaling en die toepassing van die aedilisiese aksies by inruiltransaksies (Afrikaans)

Show simple item record

dc.contributor.advisor Lotz, D.J. (Dirk Johannes) en
dc.contributor.postgraduate Van Wyk, A.S.L. (Andries Stephanus Louwrens) en
dc.date.accessioned 2013-09-07T04:31:23Z
dc.date.available 2010-05-28 en
dc.date.available 2013-09-07T04:31:23Z
dc.date.created 2009-07-15 en
dc.date.issued 2010-05-28 en
dc.date.submitted 2009-07-15 en
dc.description Dissertation (LLM)--University of Pretoria, 2010. en
dc.description.abstract Die hoeksteen vir die sluiting van 'n koopkontrak is die bedoeling van een party om te koop en die ander om te verkoop. Dit is belangrik om die aard van die ooreenkoms vas te stel om te bepaal watter remedies effektiewelik tot die beskikking van die benadeelde party is. Die vraag wat beantwoord moes word is of die actio quanti minoris tot die beskikking is van 'n benadeelde party waar die ooreenkoms gesien is as 'n inruiltransaksie. Dit is van belang omdat die actio quanti minoris net van toepassing was by koopkontrakte. Die uitgangspunt in Janse van Rensburg v Grieve Trust is dat gelyke regte gegee moet word aan beide koper en verkoper en dat die actio quanti minoris toepassing vind op beide inruiltransaksies en koopkontrakte. Dit is tot op datum ons howe se benadering tot toepassing van die aedilisiese aksies. Copyright en
dc.description.availability unrestricted en
dc.description.department Mercantile Law en
dc.identifier.citation Van Wyk, ASL 2008, Die howe se benadering tot die metode van betaling en die toepassing van die aedilisiese aksies by inruiltransaksies (Afrikaans), LLM dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/26309 > en
dc.identifier.other C10/132/gm en
dc.identifier.upetdurl http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-07152009-154647/ en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/26309
dc.language.iso en
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 2008, University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en
dc.subject Aedilisiese aksies en
dc.subject Actio quanti minoris en
dc.subject Goeie trou en
dc.subject Grondwet en
dc.subject Fakultatiewe prestasie en
dc.subject Datio in solutum en
dc.subject Inruiltransaksies en
dc.subject UCTD en_US
dc.title Die howe se benadering tot die metode van betaling en die toepassing van die aedilisiese aksies by inruiltransaksies (Afrikaans) en
dc.type Dissertation en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record