Verbeeck, Georgi
(Historical Association of South Africa, 2007-11)
Hierdie artikel is gebaseer op 'n kritiese beskouing van die boek van Pumla Gobodo-Madikizela, A Human Being Died That Night, wat wye lof uitgelok het. In haar gesprekke met Eugene de Kock (voormalige aanvoerder van ...